Laugh, Live, Love
Welcome
These are my personal experiences.

Some collections are filled with photos of people crossing my path; some will depict my experiences of places or events.

Nevertheless.. this is me, my life - and I love living it!
Most Recent Photo

Links
  • The Life of Brian
  • Fotopic.Net
  • Notify Me!
    Enter your email address to be contacted when this gallery is updated:
    Leave a Message
    Click here
    to get in touch!
    Most Recent Collections
    28th November 2008
    to 30th November 2008
    Nog vakansie in die Drakensberge (Noord Berg - amfiteater) New
    My eerste buiteseisoen vakansie in 10 jaar!!! Dit alleen was reeds 'n aangename gedagte.

    Na 'n week by die Drakensberg Sun (Central Berg), het ons Noord gery om twee nagte by die Amphitheatre Backpackers te gaan bly.

    Ons het weer een dag bietjie rondgery in die omgewing (die prag van die omgewing hou nooit op om asem weg te slaan nie). Ons het ook bietjie in die Royal Natal National Park (RNNP) gaan rondloop.

    Die laaste dag voor huistoekomtyd het ons die hike tot bo-op die berg by Sentinel Peak gedoen. Ons het bo op die berg middagete geniet en toe gestap na waar die Tugela Falls heel bo begin val (mens kan nie eens die valle as geheel, 940m, sien nie) en daarna is ons berg af via die kettinglere. Fantasties!!!!
    21st November 2008
    to 28th November 2008
    Vakansie in die Sentraal Drakensberge New
    My eerste buiteseisoen vakansie in 10 jaar!!! Dit alleen was reeds 'n aangename gedagte.

    Ons het van Vrydag tot Vrydag in 'n chalet by die Drakensberg Sun gebly (Central Berg). Daar is soveel aktiwiteite by die hotel, ons het nie eens daarby uitgekom om alles te doen in een week se vakansiehou nie.

    Hoogtepunte (behalwe rustyd en saamweestyd) was die croquette, ferry om die dam, dambord, skaak, perdry, hiking, swem en natuurlik bietjie geocaching.

    Ons het ook een dag bietjie rondgery in die omgewing en af tot in Howick en terug met die R103 (Midlands Meander).
    18th October 2008BB&D Year End Function
    Andre's work's Year End Party was held at the Kyalami Theatre on the Track.

    The theme was "Super Stars" and we went dressed as "Olivia & John" from Grease.

    Karen Zoid & Mara Louw were on the entertainers list along with some fire-dancers and acrobats. They were phenomenal!
    26th September 2008
    to 28th September 2008
    Crocodile Gorge Hike - Nelspruit
    Off we went - Andre & I, Paul, Ronete and her friend Petro - to Nelspruit on the Friday afternoon.
    We hiked the gorge on the Saturday. On Sunday Andre, Paul & I did some more caching in the area before heading home. It was a wonderful weekend.
    13th September 2008
    to 24th September 2008
    Tuinwerk op die plot: Boomplant
    Die gedagte was dat almal wat vir Andre iets wou gee vir sy verjaardag hierdie jaar, vir hom 'n boompie koop om op die plot te plant. Sodoende kan ons dan bietjie tuinuitleg doen en 'n begin maak om die vaalheid vir groenheid te verruil.
    Hy kry toe 8 bome, 'n struik en lavenders!! Nou moes ons dit in die grond kry sodat dit kan begin groei!
    Hier is 'n paar kiekies dat ons die begin kan onthou.
    29th August 2008Kickoff 2008
    Nog net een week in my nuwe betrekking en ons partytjie al klaar! :-)
    Kickoff is 'n event wat jaarliks die einde van die ou finansiele jaar aandui, maar ook die begin van die nuwe een.

    Ons het vanoggend by die Indaba Hotel terugvoer gehad vanaf al die afdelings oor die suksesse en challenges van die vorige jaar asook die mikpunte vir die komende jaar.
    Na middagete het ons team building gehad in die vorm van "Sybase Olympics".
    Die dag is afgesluit deur 'n formele dinner-dance met 'China (Beijing)' as tema.

    Ek voel sommer klaar baie trots om deel van Sybase se span te wees - vandag het so baie beteken.

    (Hierdie foto's is geneem deur onafhanklike fotograwe)
    28th August 2008Dinner & 30 Seconds
    Just before Andrew & Heidi leave for NZ, let's get together one more time as good friends and have some fun. I made dinner and then the games began!
    10th August 2008Vingerbord in Vereeniging
    Ons het by Andre se sus-hulle gaan kuier. Die grootmense het vreeslik baie gelag tydens die vingerbord 'kompetisie'. Die kinders het darem ook 'n beurt of twee gekry om saam te speel.
    [ More collections ]
    Adverts